Doen die volgende om ‘n kwotasie te kry:
Plaas die items met hoeveelhede in u aanlyn mandjie. 🛒
Voltooi die uitteken blad en druk die kwotasie aanvraag knoppie.
Geen betaling is nodig op die stadium nie.
Ons sal opvolg met ‘n amptelike kwotasie waarop betalingbesonderhede sal verskyn.
Dit bly u keuse of u die kwotasie wil aanvaar of nie.