Description
Huur van stoel
Kleur: wit
Sitplek breedte: 40cm
Vervangingskoste: R170
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg is en so na as moontlik is aan wat u op die foto sien.