Botterbordjie

R1,50

Categories: ,

Description

Huur van botterbordjie

Wit porselein bordjie

Deursnee:

Ontwerp:  Continental

Vervangingskoste:  R25 per bordjie

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.