Description
Huur van chaffing dish stel
Stainless steel
Stel bestaan uit:
- staander
- waterbak
- vol insert
- deksel
Gel nie ingesluit nie.
Vervangingskoste: R400
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag moontlik kleur variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg en skoon is.