Fleur slaaibak 5lt

R20,00

Categories: ,

Description

Huur van Fleur slaaibak

Volume 5lt

30cm deursnee

Vervangingskoste:  R300

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.