Hessian draperings

R55,00

Categories: , ,

Description

Huur van hessian draperings

Gemaak van hessian materiaal

1.8m x 6m

Vervangingskoste:  R350

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag moontlik kleur variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg en skoon is.