Description
Huur van hessian overlay
Gemaak van hessian materiaal
90cm x 90cm
Vervangingskoste: R95
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag moontlik kleur variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg en skoon is.