Kersfees dekor balle (10) – rooi

R25,00

Categories: ,

Description

Huur van 10 Kersfees dekor balle

Deursnee: 5cm

Mengsel van glans, matt en grof.  10 balle.

Vervangingskoste:  R7 per bal

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Daarom sal dit nie noodwendig blink soos op die foto nie.  Ons streef daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan wat u op die foto sien.