Description
Huur van klein bordjie
Wit porselein bord
17cm deursnee
Ontwerp: Continental Mont Blanc
Vervangingskoste: R55
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.