Description
Huur van koffie beker
Wit porselein koffie beker
Volume: 250ml
Ontwerp: Continental blanco
Vervangingskoste: R50
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.