Description
Huur van koppie met piering
Wit porselein koppie met piering
Volume: 175ml
Ontwerp: Continental mont blanc
Vervangingskoste: R50 per koppie, R35 per piering
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.