Description
Huur van linne servet
Gemaak van mini matt materiaal
45cm x 45cm
Vervangingskoste: R50
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag moontlik kleur variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg en skoon is.