Lintbak/Cynthia bak

R50,00

Categories: ,

Description

Huur van Lintbak

Mates: 30cm deursnee.

Vervangingskoste:  R300

Kers en blomme uitgelsuit.

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.