Melkbekertjie 250ml

R5,00

Categories: ,

Description

Huur van 250ml melkbekertjie

Wit porselein.

Volume: 250ml

Ontwerp:  Continental Mont Blanc

Vervangingskoste:  R95

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.