Organza overlay

R16,00

Categories: , ,

Description

Huur van organza overlay

Gemaak van organza materiaal

90cm x 90cm

Vervangingskoste:  R75

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag moontlik kleur variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg en skoon is.