Description
Huur van pate/rys bakkie
Wit porselein bakkie
Deursnee: 9cm
Ontwerp: Continental
Vervangingskoste: R35 per bakkie
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.