Patio verwarmer

R600,00

Categories: ,

Description

Huur van patio verwarmer

Ingesluit:

  • verwarmer
  • gasbottel 9kg
  • gas

Vervangingskoste:  Vervarmer R3500, gasbottel R500

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Daarom sal dit nie noodwendig blink soos op die foto nie.  Ons streef daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan wat u op die foto sien.