Description
Huur van piering vir sopkommetjie
Wit porselein piering
19cm deursnee
Ontwerp: Continental mont blanc
Vervangingskoste: R55 per piering
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.