Ramekin / Pate bakkie

R2,00

Categories: ,

Description

Huur van pate bakkie

Wit porselein bakkie

Deursnee: 9cm

Ontwerp:  Continental

Vervangingskoste:  R60 per bakkie

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.