Description
Huur van ronde tafeldoek
Gemaak van butchers linne
3m deursnee
Vervangingskoste: R250
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag moontlik kleur variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg en skoon is.