Description
Huur van spieëlbal met lig
Ingesluit:
- 30cm spieëlbal met spinpoint
- elektriese spotlight
- roterende kleurskyf
Vervangingskoste: R1700
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef wel daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan dit wat op die foto verskyn.