Stoeloortreksel – wit

R12,50

Description

Huur van stoeloortreksel

Gemaak van mini matt materiaal

Pas op armlose stoel met sitplek wydte van 40cm

Vervangingskoste:  R200

Neem kennis:   Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag moontlik kleur variasies wees.  Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik.  Ons streef daarna om items te verskaf wat goed versorg en skoon is.