Description
Huur van bierglas
Volume: 340ml
Vervangingskoste: R15
Neem kennis: Die foto is slegs ‘n aanduiding van hoe die item lyk, daar mag variasies wees. Items wat gehuur word is nie nuut nie en is reeds vele kere gebruik. Ons streef daarna om items te verskaf wat so na as moontlik is aan wat u op die foto sien.