Prys navraag

Aanlyn prys navraag

Hieronder is die skakel vir die pryslys. Klik op die skakel om die PDF formaat lêer af te laai:

2025 huurpryslys

Hieronder is die voorwaardes vir die huur van items:

Verhurings Voorwaardes

Let wel:  ‘n Risiko deposito word gehef op alle verhurings, wat uitbetaal word wanneer die items in goeie kondisie terugbesorg word.