Wie is ons?
Welkom by Kranenburg Verhurings
Ons is sedert 2002 in bedryf met die verhuring van onthaal en spysenierings toerusting.
Spesialiseing in die verhuring van:
- Tafellinne
- Eetgerei
- Breekware
- Tafels en stoele
- Onthaal dekor
Geleรซ in Waverley Pretoria, Suid Afrika.
